Loading...
tuis 2018-04-19T11:10:32+00:00

oor ons

Die vennootskap Carinus en Strydom het in 1990 begin; Carinus Strydom (Edms) Bpt is in 2002 geregistreer.

Ons fokus was en is op die bou van langtermyn kliënteverhoudings. Ons kliënteverhoudings strek buite die landsgrense en oor geslagte heen.

Lees meer

dienste

Die risikoprofiel en omstandighede van elke individuele kliënt word bepaal en op grond hiervan word ‘n omvattende finansiële ontleding en boedelbeplanning gedoen.

Carinus Strydom verstaan ook die waarde van ‘n geïntegreerde werknemervoordele pakket.

Ons volg nie ‘n “een oplossing pas almal”-beleid nie, maar sal verseker dat ‘n behoorlik gestruktureerde werknemervoordeleprogram die werkgewer en werknemer bevoordeel

Lees meer

nuus

Why a fund of funds offering makes sense

Augustus 3rd, 2018|0 Comments

Apart from significant diversification benefits funds of funds investment options offer a particular advantage for investors seeking tax efficiency.

https://www.moneyweb.co.za/financial-advisor-views/why-a-fund-of-funds-offerings-makes-sense/

Moneyweb | Mags Heysteck | Brenthurst Wealth | 14 February 2018

Lees meer

professionele en holistiese finansiële beplanning

tel +27 21 887 3360
info@carinusstrydom.com

Ons fokus is die ontwikkeling van langtermyn kliënteverhoudings. Ons kliënteverhoudings strek buite die landsgrense en oor geslagte heen.

ek wil meer weet

muscadel house
brandwacht kantoorpark
trumaliweg
stellenbosch 7600